Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 6 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die minister van Gesondheid sê 46 vermeende cholera-gevalle is aangeteken
# Koning Charles word met kanker gediagnoseer
# En krieket, die jong Proteas speel teen Indië vir ‘n plek in die eindstryd van die Onder 19-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………