Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 1 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Pandor bevraagteken wat sal gebeur as Israel nie aan die Internasionale Geregshof se bevel gehoor gee nie
# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie teken meer as 29-duisend buitelandse Suid-Afrikaanse kiesers-registrasies aan
# En, fase 3-beurtkrag word tot verdere kennisgewing ingestel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………