Hooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die leier van die UDM doen ‘n oproep vir eenheid en transformasie in 2025
# Gauteng se LUR vir Gesondheid verwelkom Nuwejaasrsbabas
# Elon Musk verander sy naam na Kekius Maximus op X
# En, Kaapstad se straatparade vind Saterdag plaas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………