Hooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Desember
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om 10 vm
# ‘n Skuldberadingsopname toon ‘n afname in Kersfees-besteding
# Rampbestuurspanne is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag met ontwrigtende reën wat verwag word in KwaZulu-Natal
# Die voormalige Amerikaanse president Bill Clinton is in die hospitaal
# En die komponis wat saam met Paul McCartney opgetree het, skryf ‘n lied vir King’s College se Kersdiens