BULLETIN 15 September 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Parole Board grants approval consideration on Donovan Moodley’s parole bid# There are only 300 seats for the public as a high-profile judicial inquiry begins in Pretoria# And athletics: Mondo Duplantis improves the pole vault world record to an astonishing 6.30-metres # […]
BULLETIN 15 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Paroolraad keer die moordenaar Donovan Moodley se vrylating op parool goed# Slegs 300 sitplekke is beskikbaar vir die publiek by die hoëprofiel-regterlike kommissie in Pretoria# En atletiek: ‘n Veertiende wêreldrekord vir die paalspringer Mondo Duplantis # Die Paroolraad het die moordenaar Donovan […]
BULLETIN 15 September 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # There are only 300 seats for the public as a high-profile judicial inquiry begins in Pretoria# The Bureau for Economic Research warns South Africa is surviving and not thriving# And soccer: The pressure piles on for Manchester United’s manager, Ruben Amorim # […]
BULLETIN 15 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Slegs 300 sitplekke is beskikbaar vir die publiek by die hoëprofiel-regterlike kommissie in Pretoria # Die Buro vir Ekonomiese Navorsing waarsku Suid-Afrika floreer nie maar oorleef slegs# En sokker: Manchester United se afrigter is onder druk na ‘n swak begin van die Premierliga-seisoen # […]
BULLETIN 15 September 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Public Protector investigates the RAF’s CEO over a four-million-rand armoured BMW# Rubio meets Netanyahu to voice unease with Israel’s airstrike in Qatar# And rugby: A French flanker faces a long suspension after being cited for biting an Irish opponent during the […]
BULLETIN 15 September 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Openbare Beskermer ondersoek die Padongelukkefonds se uitvoerende hoof oor ‘n gepantserde BMW van vier-miljoen-rand # Rubio vergader met Netanyahu oor Israel se lugaanval in Katar# En rugby: ‘n Franse flank word uitgewys omdat sy na bewering ‘n Ierse teenstander gebyt het in die […]
BULLETIN 15 September 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Public Protector investigates the RAF’s CEO over a four-million-rand armoured BMW# MK calls upon Judge Madlanga to suspend the commencement of the commission’s proceedings# And golf: South Africa’s Retief Goosen wins his fourth PGA Tour Champions title # The Public Protector […]
BULLETIN 15 September 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Openbare Beskermer ondersoek die Padongelukkefonds se uitvoerende hoof oor ‘n gepantserde BMW van vier-miljoen-rand# Die MK-party versoek regter Madlanga om die aanvang van die kommissie se verrigtinge op te skort# En gholf: Retief Goosen wen sy vierde PGA Toer-kampioenskaps-titel # Die Openbare […]
BULLETIN 15 September 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The head of the presidential protection services is cleared in the Phala Phala case# Former president Thabo Mbeki emphasises South Africa wants no trade wars with the US# And cycling: South Africa’s Allan Hatherley successfully defends his World Mountain Bike Championship title […]
BULLETIN 15 September 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa se hoof-lyfwag word vrygespreek in die Phala Phala-saak# Mbeki beklemtoon Suid-Afrika wil nie ‘n handelsoorlog met Amerika hê nie# En fietsry: Die Suid-Afrikaner Allan Hatherley verdedig sy titel op die bergfietsry-wêreldkampioenskap # Die hoof van Presidensiële Beskerming, Wally Rhoode, is onskuldig bevind […]