# Golf: Five-time major champion, Rory McIlroy, has become the first player to automatically earn a spot in captain Luke Donald’s Team Europe for the Ryder Cup. The Northern Irishman locked up his spot as a result of securing four wins since the European points list began last August. McIlroy will make his eighth consecutive Ryder […]
# Sokker: Banyana Banyana-voorspeler, Jermaine Seoposenwe, tree uit internasionale sokker na volgende maand se Vroue-Afrikanasiesbeker in Marokko. Die 31-jarige speler is een van tien wat meer as 100 keer vir Banyana uitgedraf het tydens haar loopbaan van 15 jaar wat in 2010 begin het. Sy het in twee Wêreldbekers gespeel en ʼn groot bydrae gelewer […]
# Tennis: Die Brit, Dan Evans, het sy eerste top-20-oorwinning sedert 2023 behaal nadat hy in die eerste ronde by Queen’s Club met die Amerikaner, Frances Tiafoe, afgereken het. Nog ʼn Brit, Cameron Norrie, is deur die Tsjeggiese tiener, Jakub Mensik, uitgeskakel. Die kwalifiseerder, Mackenzie McDonald van Amerika, het die Fransman Gael Monfils geklop terwyl […]
# Soccer: Banyana Banyana forward Jermaine Seoposenwe will retire from international football after next month’s Women’s Africa Cup of Nations in Morocco. The 31-year-old is one of ten players who have earned over 100 caps for Banyana in a career spanning 15 years, having made her senior debut in 2010. She has played at two […]
# Tennis: Britain’s Dan Evans claimed his first top-20 win since 2023, following a 7-5, 6-2, first-round victory over American Frances Tiafoe at Queen’s Club. Another Brit, Cameron Norrie, was knocked out by Czech teenager Jakub Mensik, 7-6, 1-6, 6-1. Qualifier Mackenzie McDonald of the US got the better of France’s Gael Monfils, 6-4, 6-4, […]
# Krieket: Die Internasionale Krieketraad het die volledige skedule vir die 50-beurt Vroue Wêreldbeker uitgereik, met vyf stede regoor Sri Lanka en Indië as gasvroue. Indië kom teen Sri Lanka te staan in die openingswedstryd in Bengaluru op 30 September. Die heersende kampioene Australië sal met die verdediging van hul titel begin teen Nieu-Seeland. Suid-Afrika […]