# Die Nasionale Tesourie is bekommerd oor die opmerkings deur die hoof van die Vloot, admiraal Monde Lobese, oor die begroting van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Lobese beweer dat die Tesourie die Weermag saboteer deur fondse terug te hou en sodoende die land se nasionale veiligheid in gevaar stel. Die Departement van Verdediging het 57,2-miljard […]
# African Congress for Transformation se leier, Ace Magashule, het die ANC se opsystaanreël gekritiseer. Hy sê die party moes die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gevra het om opsy te staan uit sy rolle in die ANC en die Parlement. Die minister is op spesiale verlof geplaas nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, hom […]
# Stellenbosch University’s professor of Education, Jonathan Jansen, is among 92 distinguished scholars who have been elected to the British Academy’s Fellowship. The scholars have been recognised for their outstanding contributions to the humanities and social sciences. This year, 58 new Fellows have been elected from 25 universities across the United Kingdom, alongside 30 International […]
# African Congress for Transformation leader, Ace Magashule, has criticised the ANC’s step aside rule. He says Police minister Senzo Mchunu should have been requested to step aside from his roles in the ANC and Parliament. The minister has been placed on special leave after KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, accused him of being linked […]
# National Treasury says it is concerned at the comments made by Navy Chief, Admiral Monde Lobese, on the budget of the South African National Defence Force. He accused Treasury of sabotaging the SANDF by holding back funds, and thereby risking the country’s national security. The Department of Defence has been allocated 57.2-billion-rand for the […]
# Eskom sê om die kragnetwerk se bestendigheid verder te versterk, gaan hy voor vanaand se spitstyd en deur die komende week drie-duisend-330 megawatt by die netwerk voeg. Tussen 1 April and 17 Julie was die verliesfaktor, wat die persentasie opwekkingsvermoë aandui wat weens onbeplande kragonderbrekings verlore gaan, 29,53-persent. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het kommer uitgespreek oor die gebrek aan deursigtigheid wat die salarisse van uitvoerende hoofde by staatsinstellings betref, veral in die lig van swak dienslewering, reddingsboeie en swak prestasie. Die Padverkeerbestuurskorporasie se uitvoerende hoof, Makhosini Msibi, wat tans voorlopig geskors is weens bewerings van finansiële wangedrag, se totale vergoedingspakket het volgens […]
# FlySafair het passasiers verseker daar sal geen vlugonderbrekings wees wanneer vlieëniers, wat hoofsaaklik deur Solidariteit verteenwoordig word, vandag begin staak nie. Die lugredery se finale meerjarige loonaanbod sluit ʼn salarisverhoging van 5,7-persent in asook bykomende aanpassings aan die vergoedingspakket. Solidariteit eis egter ʼn salarisverhoging van 10,5-persent vir 2025/2026. FlySafair se hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon, het […]
# Hoofregter Mandisa Maya het sperdatums gestel in die MK-party se regsuitdaging van president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas. Die party sê Ramaphosa se besluit is irrasioneel en teenstrydig met die Grondwet se bepalings en presidensiële ampseed. Maya sê partye wat die MK-party wil […]