# Saftu het president Cyril Ramaphosa gevra om die land toe te spreek ooruitlatings deur die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi. Mkhwanazi het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van inmenging met ondersoeke na politieke sluipmoorde en georganiseerde misdaad deur die Elite-taakspan vir Politieke Moorde te ontbind. Saftu se woordvoerder, Newton Maseko, sê […]
# Die Noordwes-Universiteit en die Thabo Mbeki-stigting bied ‘n Nasionale Dialoog-uitreiksessie aan, wat fokus op Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer. ‘n Politieke ontleder, Thabang Motswaledi, beklemtoon die behoefte aan tasbare oplossings en stel ‘n veelsydige benadering voor om werkloosheid op maatskaplike en ekonomiese gebiede te bestry. Die dialoog het ten doel om omvattende oplossings vir maatskaplike […]
# Forum for South Africa is calling on president Cyril Ramaphosa to consider replacing National police commissioner, Fannie Masemola with KwaZulu-Natal’s provincial police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The Forum’s leader, Tebogo Mashilompane says Mkhwanazi has answered many unanswered questions raised by citizens on corruption and crime after he accused Police minister, Senzo Mchunu, of directly interfering […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]