# Die MK-party verwelkom die vinnige en positiewe optrede deur die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, om te verseker dat die 270-miljoen-rand vir die Nasionale Dialoog veilig is. Dit volg op kommer deur MK-partylede in die parlementêre portefeuljekomitee oor Beplanning, Monitering en Evaluering. Die MK-partywoordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die Ouditeur-generaal het bevestig dat die toekenning onder haar […]
# The MK Party has welcomed the swift and positive response from the Auditor General, Tsakani Maluleke placing the allocation of 270-million-rand for the National Dialogue under his guard. This follows concerns raised by the MK party members in the Parliament portfolio committee on Planning, Monitoring and Evaluation. The MK Party spokesperson, Nhlamulo Ndhlela says the Auditor General confirmed the allocation […]
# Die FW de Klerk-stigting, wat een van ses groepe is wat verlede week se nasionale dialoog-konvensie geboikot het, sê hy is steeds ongelukkig met sekere aspekte, maar wil deelneem. Meer as 300 afgevaardigdes uit verskillende sektore het die konvensie bygewoon, wat gefokus het op sake soos maatskaplike samewerking, ekonomiese herstel en bestuurshervorming. Christo van […]
# The FW de Klerk Foundation, one of six groups that boycotted last week’s national dialogue convention, says it remains unhappy with certain aspects of the process but wants to participate. The first convention gathered over 300 delegates from various sectors, focusing on themes like social cohesion, economic recovery, and governance reforms. The foundation’s Christo […]
# Build One South Africa vra deursigtigheid en ‘n sterk ekonomiese fokus vir die nasionale dialoog. Die party glo die proses moet werklik inklusief wees en voorkeur gee aan oplossings wat ekonomiese groei, werkskepping en die verbetering van lewensomstandighede bevorder. BOSA sal met die burgerlike gemeenskap, die sakewêreld en ander belanghebbendes skakel om te verseker […]
# Build One South Africa is calling for transparency and a strong economic focus in the national dialogue. The party says the process must be truly inclusive and prioritise solutions that grow the economy, create jobs, and improve living conditions. They will engage civil society, business, and other stakeholders to ensure their proposals strengthen the […]
# Die Kgalema Motlanthe-stigting het berigte ontken dat hy van die nasionale dialoog onttrek het, en verduidelik dat hy nooit amptelik deel van die konvensie was nie. Die stigting sê die voormalige president kon as gevolg van ander verpligtinge nie die byeenkoms op 15 en 16 Augustus by Unisa bywoon nie, maar het wel ondersteuning […]
# The Kgalema Motlanthe Foundation has dismissed reports that it withdrew from the National Dialogue, clarifying it was never formally part of the convention. The foundation says, the former president could not attend the 15-to-16 August event at UNISA due to prior commitments but expressed support for its objectives. Motlanthe has stressed the importance of […]
# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet persoonlik verantwoordelik gehou word van die verkwisting van belastingbetalers se geld op die nasionale konvensie wat die afgelope naweek in Pretoria gehou is. ‘n Bedrag van 450-miljoen-rand is daarvoor bewillig waarvan 20-miljoen-rand reeds gebruik is vir die onlangse eerste konvensie. Die woordvoerder van die […]