# The ANC’s Castro de Bruin has resigned as mayor of Beaufort West in the Western Cape. The resignation follows pressure from the DA, which has since seen the party’s Elvico Links elected as the new speaker in the municipality. Links served as DA Beaufort West constituency chairperson and is currently the ward six councillor. […]
# Education activist Hendrick Makaneta urges parents, teachers, communities, and the government to unite to restore peace and safety in schools. This follows after a violent clash between learners from West Ridge High School and Hoërskool Roodepoort in Gauteng on Monday left a principal stabbed and several learners seriously injured. Makaneta calls for stronger security […]
# Die DA in Gauteng veroordeel die vertragings met die voltooiing van die Tshwane Biopark en sê dit bedreig werksgeleenthede sowel as vervaardigingsgeleenthede. Die DA-lid, Ofentse Madzebatela, het onthul die projek, wat in 2019 van stapel gestuur is en teen September 2024 voltooi sou wees, het tot stilstand gekom weens onbetaalde kontrakteurs. Madzebatela beklemtoon die […]
# Die DA sê dat slegs 21-persent van die toelaaghersienings in die Wes-Kaap afgehandel is, wat baie begunstigdes sonder toegang tot maatskaplike bystand laat. Die party sê meer personeel, beter hulpbronne, self-bedieningskiosks, en gedesentraliseerde dienste word benodig om hersienings te versnel en kwesbare burgers te beskerm. Wendy Kaizer-Philander van die DA vra die nasionale Department […]
# Die Activists and Citizens Forum sê die regstelsel moet die samelewing teen gevaarlike misdadigers beskerm. Die forum verwelkom die feit dat borgtog nie aan die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe, in die Alexandra Landdroshof in Gauteng toegestaan is nie. Hy staan tereg op verskeie aanklagte, ondermeer ‘n bewering dat hy die baasbrein was agter die […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, sê die aanval op drie DA-parlementslede in Philippi was waarskynllik ‘n toevallige roof- of kapingspoging. Een verdagte is gewond nadat Ian Cameron uit selfverdediging geskiet het, terwyl drie ander gearresteer is met een nog op vrye voet. Smith het aan SABC News gesê geweldmisdaad […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die besluit van die Landdroshof in Alexandra, Gauteng, om borgtog te weier aan die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe. Hy word daarvan beskuldig dat hy die baasbrein was agter die sluipmoord op Oupa ‘DJ Sumbody’ Sefoka in 2022. Die NVG se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê Molefe is ‘n gevaar vir die […]
# ActionSA sê die Stad Tshwane het beduidende vordering gemaak met die herstel van straatligte, met 91-duisend-581 wat in die afgelope jaar herstel is. Die party sê die meeste herstelwerk is sedert Oktober verlede jaar uitgevoer, toe die burgemeester Nasiphi Moya en haar koalisievennote beheer oorgeneem het. Die ‘Tshwane-opsporingsportaal’ is ook bekendgestel om deursigtigheid te […]
# The DA in Gauteng has expressed concern as vaccinations for children under one fell to 78.8-percent, down from 81.2-percent last year. Measles second-dose coverage also dropped to 76.2-percent. The Gauteng Health Department attributes the decline to missed appointments. The DA’s Jack Bloom says with 181 confirmed measles cases this year, he urges intensified outreach, […]