# Die DA het die beslissing van die Hooggereghof in Pretoria verwelkom wat die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, verplig om ononderbroke elektrisiteitsvoorsiening teen 31 Januarie 2024 te waarborg vir staatshospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Die woordvoerder van die party oor Minerale Bronne en Energie, Kevin Mileham, beskou die bevel as ‘n verklaring dat voortgesette […]
# The DA has welcomed the High Court in Pretoria’s ruling, mandating Electricity minister Kgosientsho Ramokgopa to ensure uninterrupted electricity for public hospitals, clinics, schools and police stations by 31 January 2024. The party’s national spokesperson for Mineral Resources and Energy, Kevin Mileham, sees the ruling as a declaration that ongoing load-shedding violates human rights. […]
# Die aanstelling van ‘n paneel om verkiesingshervormings in Suid-Afrika te oorweeg word verder vertraag. Die Parlement is ontevrede oor die lys benoemings wat deur die minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, voorgelê is, reeds na die aanvanklike sperdatum. Die komitee het voorgestel openbare benoemings word heropen om meer jong mense, veral vroue, te lok. […]
# The appointment of a panel to consider electoral reforms in South Africa is facing further delays. Parliament expressed dissatisfaction with the list of nominations presented by Home Affairs minister Aaron Motsoaledi, who had already missed the initial deadline. The committee suggested reopening public nominations to attract more young people, particularly women. The Electoral Amendment […]
# Die Defend Our Democracy-beweging gaan sy verkiesing-toesig-veldtog van stapel stuur. Die projek skop vandag af en sal tot die afsluiting van die algemene verkiesing in 2024 voortgaan. ‘n Nasionale Komiteelid, Rekgotsofetse Chikane, het aan eNCA gesê die hoof doelwit is om ‘n vrye en regverdige verkiesing te beskerm deur die integriteit van die verkiesing […]
# The Defend Our Democracy movement is launching its Election Watch campaign. The initiative kicks off today and will run until the conclusion of the 2024 general elections. A National Committee Member from the movement, Rekgotsofetse Chikane, told eNCA that the primary objective is to safeguard free and fair polls by observing and assessing the […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die uitslag van volgende jaar se verkiesing sal Suid-Afrika se toekoms vorm, die ANC se langdurige oorheersing uitdaag en hoop aanwakker vir verandering. Meningspeilings toon die ANC se steun kan tot onder 50-persent daal en die party kan beheer oor sleutelprovinsies, insluitend Gauteng, aan die DA afstaan, en hoewel […]
# The Institute of Race Relations says the outcome of next year’s elections will shape South Africa’s future, challenging ANC’s long-standing dominance, and fostering hope for change. Polls indicate the ANC may fall below 50-percent, potentially losing control of key provinces including Gauteng to the DA, while coalition scenarios depend on ANC’s performance, the EFF […]
# Build One South Africa sê die Konstitusionele Hof se versuim om uitspraak te lewer oor die Verkiesingswysigingswet staan in die pad van ʼn verkiesing in Mei 2024. Die Vereniging vir Onafhanklike Kandidate en Build One SA het dele van die wet in Augustus uitgedaag. Hulle voer aan die wet is ongrondwetlik omdat dit onafhanklike […]