# Navorsers sê die wêreld se rykste 10-persent mense is sedert 1990 verantwoordelik vir twee derdes van aardverwarming. Die eerste studie wat die uitwerking van gekonsentreerde privaat rykdom op uiterste klimaatgebeurtenisse bepaal, het bevind dat die manier waarop die rykes verbruik en belê, die risiko van dodelike hittegolwe en droogtes aansienlik verhoog het. ’n Wetenskaplike […]
# Researchers says the world’s wealthiest 10-percent of individuals are responsible for two-thirds of global warming since 1990. The first study to quantify the impact of concentrated private wealth on extreme climate events, report that how the rich consume and invest, has substantially increased the risk of deadly heatwaves and drought, A scientist at ETH […]
# ’n Keniaanse hof het vier mans tot een jaar tronkstraf gevonnis, of ’n boete van 140-duisend-rand opgelê, nadat hulle probeer het om duisende lewendige koninginmiere uit die land te smokkel. Die twee Belge, ’n Viëtnamese burger en ’n Keniaan is verlede maand in hegtenis geneem met lewende miere wat vermoedelik bestem was vir versamelaars […]
# A Kenyan court has sentenced four men to one year in prison or pay a fine of 140-thousand-rand for trying to smuggle thousands of live queen ants out of the country. The two Belgians, a Vietnamese and a Kenyan were arrested last month with live ants suspected to have been destined for collectors in […]