# Award-winning pop/R&B vocalist and songwriter, Roberta Flack, known for her Grammy-winning hits, Killing Me Softly With His Song, and The First Time Ever I Saw Your Face, has died. She was 88. Over her career, she has won five Grammys, including a lifetime achievement award in 2020, and back-to-back record of the year wins. […]
# ‘n Voormalige chirurg staan vandag in Frankryk tereg op aanklagte van verkragting en seksuele aanranding van honderde pasiënte. Die 74-jarige Joel le Scouarnec is reeds in die tronk nadat hy in 2020 skuldig bevind is aan die mishandeling van vier kinders. Hy word nou aangekla van die aanranding of verkragting van nog 299 pasiënte […]
# Die SOS Africa-kinderliefdadigheidsentrum in Gordonsbaai help jong kinders om gesonde gewoontes aan te leer deur daagliks voedsame maaltye te verskaf. Die organisasie wil kinders uit informele nedersettings help deur ook bystand aan te bied met huiswerk, mentorskap en ‘n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite. Daar is nou ‘n professionele sjef op die personeel aangestel om gebalanseerde, […]
# SOS Africa Children’s Charity Gordon’s Bay centre is helping young children develop healthy habits by providing nutritious meals daily. The organisation seeks to support children from informal settlements by also offering homework assistance, mentoring, and a variety of extracurricular activities. It has now appointed a professional chef to its staff, to prepare balanced, healthy […]
# Amerika se Posdiens vereer die ontslape aktrise en komediant, Betty White, met ‘n nuwe Forever-herdenkingeël. Sy het tydens haar lang loopbaan van meer as 60 jaar agt Emmys, drie SAG-toekennings, ‘n Grammy en ‘n ster op Hollywood se Walk of Fame gekry. Die Posdiens sê die seël het ‘n digitaal-geskepte uitbeelding van White in […]
# The United States Postal Service is honouring the late actress and comedian, Betty White, with a new commemorative Forever stamp. During her long career of over 60 years, White won eight Emmys, three SAG Awards, a Grammy, and a star on the Hollywood Walk of Fame. The service says the stamp features a digitally […]
# Demi Moore, Shōgun, Timothée Chalamet, and Conclave, was van die wenners by die 31ste jaarlikse Screen Actors Guild Awards in Los Angeles. Shōgun het vier toekennings gekry, insluitend beste hoofakteur en aktrise in ‘n dramareeks vir Hiroyuki Sanada en Anna Sawai. Conclave, ‘n riller oor die verkiesing van ‘n nuwe pous, het die beste […]
# Soweto het die naweek Tshego Gaelae, wat die eerste swart vrou is wat die Mevrou Wêreld-titel wen, gevier. Mev. Sri Lanka was die eerste naaswenner en Mev. Thailand was tweede. Gaelae is die tweede Suid-Afrikaner wat die gesogte titel inpalm. Skares met Suid-Afrikaanse vlae het langs die strate gestaan om haar tuis te verwelkom. […]
# ‘n Finale jaar BCom Ekonomiestudent aan die Universiteit van Fort Hare, Katleho Mphutlane, sê sy onlangse besoek aan Amerika het sy toewyding aan jeugbemagtiging versterk. Die 27-jarige was deel van ‘n akademiese program van die Universiteit van Washington. Hy het ook onlangs die gesogte Alumni Engagement Innovation Fund-toelae van die Amerikaanse Departement van Buitelandse […]