# Twee weke nadat die SA-ambassadeur Ebrahim Rasool uit die VSA verban is, is Suid-Afrika se militêre attaché, brigadier Richard Mapoyana, ook uit sy pos ontslaan. Hy het sedert 2021 in die pos gedien. Volgens Rapport is sy assistente ook nie meer welkom in die land nie. Chrispin Phiri, woordvoerder vir Internasionale Verhoudinge en Samewerking, […]
# Rugby: Die Blitsbokke het vanoggend daarin geslaag om Kenia met 19-17 te by die Hongkong Sewes te klop, wat hulle ‘n die algehele 9de plek vir die toernooi gelaat het. Die telling was met rustyd 12-elk. Suid-Afrika se punte het gekom deur drieë van Shilton van Wyk, Gino Cupido en Siviwe Soyizwapi. Ricky Duartee […]
# Two weeks after SA ambassador Ebrahim Rasool was kicked out of the USA, South Africa’s military attaché, brigadier Richard Mapoyana, has also been given the boot. He has served in the post from 2021. According to Rapport, his assistants are also no longer welcome in the country. Spokesperson for International Relations and Cooperation, Chrispin […]
# Die DA in Tshwane het burgemeester Nasiphi Moya se ondersoek na die ANC-adjunkburgemeester, Eugene Modise, verwelkom nadat die DA aangeding het op ‘n forensiese ondersoek. Jacqui Uys van die DA sê hulle was bekommerd oor Modise se verbintenis met Triotic Protection Services, wat ‘n munisipale tender gekry het al skuld hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens […]
# Die burgerlike inwonersvereniging, Concerned Makhanda Residents, sal vandag tydens ‘n betoging vra vir die verwydering van burgemeester Yandiswa en die Speaker van Makana Munisipaliteit, Mabhuti Matyumza oor wanadministrasie, korrupsie en swak dienslewering. Die optog beklemtoon tien jaar se wanfunksionering en die mislukking om konstitusionele en wetlike verpligtinge na te kom. ‘n Versoekskrif wat ingryping […]
# Onderwysaktivis Hendrick Makaneta versoek die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, om in te gryp by die Tsebe-Ntlha Primary School in Hammanskraal, waar leerders skool misloop weens ‘n geskil tussen die skoolhoof en die gemeenskap. Die konflik spruit uit bewerings dat die skoolhoof ouers mislei het om skoolgeld te betaal, omdat hulle glo die […]
# ‘n Verslag deur Access Now en die #KeepItOn koalisie wys daar was in 2024 ‘n rekordgetal van 296 internetafsluitings in 54 lande. Dit is hoër as die totaal van 283 in 2023. Felicia Anthonio van Access Now het aan Newzroom Afrika gesê konflik is die grootste oorsaak van die afsluitings, wat gedoen word om […]
# Die MK Party het twee lede uitgeskop vir dissiplinêre oortredings na aanbevelings van hulle nasionale dissiplinêre komitee. Een van die lede was ontplooi by die Nasionale Raad van Provinsies terwyl die ander een in dievMpumalanga-wetgewer gedien het. By ‘n mediakonferensie het die sekretaris-generaal van die party, Floyd Shivambu, gesê die skorsing dui op die […]
# AfriForum het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se jongste misdaadverslag verwerp en sê dat minstens tien plaasmoorde tussen Oktober en Desember verlede jaar gepleeg is, wat nie een genoem is nie. Woordvoerder Jacques Broodryk sê hierdie voorvalle, wat plaaseienaars, werkers en sekerheidspersoneel insluit, beklemtoon landelike veiligheidsbekommernisse. Hy beskuldig Mchunu daarvan dat hy die […]