Minister Aucamp sê Suid-Afrikaanse boere benodig meer toegang tot befondsing [KLANK]
# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê slegs grond is nie genoeg vir boere om te floreer nie. Hy sê boere het ook toegang tot befondsing, winsgewende bates, vee en gepaste ondersteuning nodig om volhoubare ondernemings te bou. Aucamp het deelgeneem aan ‘n paneelbespreking tydens Nampo Kaap in Bredasdorp in die Wes-Kaap. Die gesprek […]