# Die Europese Sentrale Bank het vandag weer die rentekoerse verlaag te midde van vrese dat die Amerikaanse president Donald Trump se wisselvallige tariefaankondigings groei regoor die eurosone kan bedreig. Die bank se beleidmakers het besluit om die maatstaf-depositokoers vir die sesde keer na mekaar met ‘n kwart basispunt te verlaag, wat beteken dit is […]
# Turkye se sentrale bank het vandag sy belangrikste rentekoers met 3,5-persent verhoog tot 46-persent, na ‘n maand van protes. Die rentekoersverhoging kom nadat Turkye geskud is deur betogings teen die arrestasie en tronkstraf van Istanbul se gewilde burgemeester, Ekrem Imamoglu, op korrupsie-aanklagte wat hy ontken, wat die Turkse lira na rekordlaagtepunte gestuur het. Benewens […]
# Rugby: Eben Etzebeth sal môreaand die Haaie in hul Verenigde Rugbykampioenskap-stryd teen Edinburgh in Skotland lei. Dit is die eerste keer in ses maande wat hoofafrigter John Plumtree sy sterkste span kon kies, en dit is ’n groot pluspunt vir die span dat Lukhanyo Am en Aphelele Fassi terug is in die opdrafspan, met […]
# Rugby: Die Nieu-Seelandse vleuel Mark Tele’a gaan die Blues die einde van die seisoen vir Japan verruil, wat beteken hy kan nie volgende jaar vir die All Blacks speel nie. Hy sal volgens berigte by Toyota Verblitz aansluit wat deur die gewese Nieu-Seelande afrigters Steve Hansen en Ian Foster gebrei word. Tele’a het 13 […]
# Die basketbal-ikoon LeBron James is die eerste beroeps-mansatleet wat deur die speelgoedmaatskappy Mattel as ‘n Ken-pop verewig is. Hierdie spesiale uitgawe wat in vennootskap met die LeBron James-familiestigting vervaardig is, vang die speler van Los Angeles Lakers se unieke klerestyl vas en is selfs langer as die standaard Ken-pop. James sê dit is ’n […]
# Universal Studios beplan om sy eerste temapark in Europa in Bedfordshire, Engeland, op te rig. Die park sal in 2031 sy hekke oopgooi as die grootste toeriste-aantreklikheid in Brittanje, en sal na verwagting in sy eerste jaar 8,5-miljoen besoekers lok. Universal het reeds temaparke in Orlando en Los Angeles in Amerika, asook in Japan, […]