# Die Kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, het ‘n waarskuwing uitgereik oor die toegang van onwettige immigrante, vervalste goedere en onwettige dwelms tot Suid-Afrika. Die waarskuwing val saam met die instelling van verbeterde grenstoegangsmaatreëls wat Woensdag in werking tree. Masiapato sê die aksieplan sal monitering verbeter en prosesse vaartbelyn maak om verhoogde doeltreffendheid te […]
# Die Grens-bestuursowerheid het sy feestydbedrywighede by 72 grensposte begin, wat grond-, see en lugroetes insluit. Kommissaris Michael Masiapato het die verlengde werkstye benadruk wat by verskeie toegangsposte geïmplementeer is om bedrywighede te vergemaklik en grensveiligheid te verbeter. Die doel daarvan is om doeltreffende bestuur van grensaktiwiteite te verseker en streng veiligheidsmaatreëls gedurende die feestyd […]
# Die Grensbestuursowerheid het sy feestydbedrywighede by 72 toegangspunte begin, wat land-, see- en lughawe-grensposte insluit. Kommissaris Michael Masiapato het die media toegespreek oor die owerhede se paraatheid vir die feestyd en gesê dat ongeveer ses-miljoen mense na verwagting die grense gedurende dié tydperk sal oorsteek. In reaksie op die verhoogde instroming van migrante, en […]
# President Cyril Ramaphosa het sy amptelike besoek aan Dubai suksesvol afgesluit, waar hy die COP28-spitsberaad bygewoon het. Ramaphosa het sy tevredenheid uitgspreek met die ontmoetings en het die aktivering van die 5.1-miljard-rand verlies- en skadefonds onderstreep as ‘n besondere prestasie. Hy doen ook ‘n beroep op meer lande om hulle aan te sluit by […]
# Golf: Ashleigh Buhai of South Africa overcame late nerves to hold off charging fellow major winner Minjee Lee for a one-shot win to defend her women’s Australian Open title. The 35-year-old carded a three-over-par 75 to end at nine-under for the tournament, a stroke ahead of Lee, whose 69 ensured a tense finale. Chilean […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, het die party se 2024-verkiesingsveldtog by die Ga-Ramotse-sokkerstadion in Hammanskraal, Pretoria, van stapel gestuur. ActionSA beveg sy eerste nasionale verkiesing en fokus op die privaatsektor se betrokkenheid by ekonomiese ontwikkeling. Mashaba het ondersteuners toegespreek en hulle sterk standpunt teen misdaad en vir die herstel van reg en geregtigheid […]
# Rugby: Die afrigter van die Springbok-vroue-sewes, Renfred Dazel, sê sy span se pogings op die eerste dag van die Dubai-sewes moet geprys word omdat hulle van die groot name op ‘n groot toernooi laat skrik het. Die span het byna-byna Nieu-Seeland geskok, maar uiteindelik met 19 -14 verloor; Fidij het hulle met 21- 17 […]