# SANParke sê sy jaarlikse Nasionale Parkeweek is ‘n suksesvolle veldtog wat opvoeding en bewustheid oor die land se inklusiewe benadering tot bewaring verskaf. SANParke gaan volgende maand weer gratis toegang tot die meeste van sy 21 nasionale parke bied. Dit gaan ook gebruik word om ‘n gevoel van trots in die land se natuur-, […]
# Die DA sê die Departement van Binnelandse Sake se plan om slim ID- en paspoort-aansoeke in die komende maande op die bankapps van Capitec Bank, FNB en Standard Bank beskikbaar te stel, sal ‘n omwenteling wees. Tot dusver was slim ID- en paspoortdienste slegs by 30 takke beskikbaar, versprei oor vyf verskillende banke. Adrian […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has vowed to comply with a court judgment ordering the metro to fix the Tshwane Fresh Produce Market and provide it with municipal services. The Gauteng High Court found the metro had failed to comply with a court order handed down in October 2022, relating to Tshwane’s responsibility to maintain […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Departement van Onderwys se besluit om die tegniese onderrig-kurrikulum na meer skole uit te brei. Die kurrikulum bied leerders praktiese beroepsopleiding wat hulle beter voorberei vir die arbeidsmark, verdere studies en entrepreneurskap. Leon van Wyk van die DA sê daar is tans sewe-duisend-676 leerders wat tegniese […]
# Universiteit van Pretoria het in Julie as deel van sy eerste Giving Month-veldtog 620-duisend-rand ingesamel. Verskeie organisasies soos die Pretoria-gebaseerde Bulle- en Bulls Daisies-rugbyspanne het bydraes gelewer. Die universiteit se projek het ʼn hoogtepunt bereik met ʼn kospakkieprojek op die Hatfield-kampus, waar honderde vrywilligers meer as twee-duisend nie-bederfbare voedselprodukte geskenk het. Die visekanselier en […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê vir boerderygemeenskappe in die provinsie gaan betroubare vragvervoer nie net oor ekonomiese geleenthede nie, dit is ‘n reddingsboei. As deel van Vragfokusmaand het die Departement van Mobiliteit een van die provinsie se grootste vrugteprodusente en -uitvoerders, Two-a-Day, in Grabouw besoek. Sileku sê hulle het met Two-a-Day […]
# Die DA veroordeel Operasie Dudula se belemmering en intimidasie van buitelandse burgers wat gesondheidsorg benodig, veral in Gauteng en KwaZulu-Natal. Die groep beweer die land se gesondheidsorgstelsel is oorlaai met ongedokumenteerde buitelanders. Karl le Roux van die DA sê hulle het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, versoek om openbare orde-polisielede te ontplooi […]
# Die DA in Gauteng sê die Merafong-munisipaliteit het vier-miljoen-rand vermors op ʼn konsep- organisatoriese struktuur wat nie die Munisipale Personeelregulasies van 2021 nakom nie. Die verslag is uitgereik in ʼn tussentydse hersiening deur die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake. Ina Cilliers van die DA sê volgens die departement is die munisipaliteit se […]
# Build One SA sê die jongste kwartaallikse Arbeidsmagopname illustreer die regering se onvermoë om nuwe werksgeleenthede te skep en die ekonomie op ‘n dinamiese, gediversifiseerde wyse te laat groei. Die land se werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal van hierdie jaar tot 33,2-persent gestyg, teenoor die 32,9-persent in die eerste kwartaal. BOSA se woordvoerder, […]