# Warren Buffett is ending his career as perhaps the world’s most famous and revered investor. He announced he will step down as chief executive of Berkshire Hathaway, at the end of this year, and hand over the reins to Vice Chairman Greg Abel. The move caps an era for Berkshire after Buffett’s extraordinary 60 […]
# Rugby: Die Engelse vleuel Tommy Freeman se driekuns het die Northhampton Saints gisteraand gehelp om Leinster te klop en hul eerste Kampioenebeker-eindstryd in 14 jaar te haal. Northhampton het Leinster in ‘n opwindende wedstryd in Dublin met 37-34 geklop. Die besoekers het net voor rustyd beheer oor die wedstryd geneem met drie drieë in […]
# Warren Buffett beëindig sy loopbaan as moontlik die wêreld se bekendste en mees gerespekteerde belegger. Hy het aangekondig dat hy einde vanjaar as uitvoerende hoof van Berkshire Hathaway sal bedank en die leisels aan die ondervoorsitter, Greg Abel, sal oorhandig. Die skuif beteken die einde van ‘n era vir Berkshire ná Buffett se buitengewone […]
# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie, Khusela Diko, sê Suid-Afrika moet sy verouderde mediawette opdateer sodat digitale platforms soos potgooie beter gemonitor kan word. Diko sê ‘n dringende behoefte bestaan om formele instellings te vestig vir die hantering van aanlyn haatspraak en laster. Diko sê slagoffers kan dikwels nie vervolging bekostig […]
# Suid-Afrika gaan sy ambassade in Sofia, Bulgarye, teen 30 Junie sluit weens finansiële beperkings en ‘n strategiese herbelyning. Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking verseker egter dat die stap nié bilaterale betrekkinge sal beïnvloed nie. Die diplomatieke pligte word na Suid-Afrika se sending in Athene, Griekeland, verskuif. Die departement sê Suid-Afrika het waardering […]
# Vyftien mense is dood in ‘n botsing reg van voor op die R63 tussen Adelaide en Maqoma in die Oos-Kaap gisteraan tussen ‘n volgelaaide minibustaxi en ‘n bakkie. Die provinsie se woordvoerder oor Vervoer, Unathi Binqose, sê 13 mense, insluitend die twee bestuurders, is op die toneel dood. Nog twee het in die hospitaal […]
Rugby: : Die Blitsbokke is deur na die halfeindronde van die Wêreldkampioenskap-sewestoernooi in Los Angeles nadat hulle al hul Groep A-wedstryde gewen het. Philip Snyman se spelers het hul veldtog gister met ‘n oorwinning van 19-10 oor Frankryk afgeskop en toe vir Groot-Brittanje met 12-7 geklop voordat hulle die ligawenners, Argentinië, in die Dignity Health-stadion […]
# Australia’s Anthony Albanese claimed a historic second term as prime minister on Saturday in a dramatic comeback against once-resurgent conservatives that was powered by voters’ concerns about the influence of U.S. President Donald Trump. Peter Dutton, leader of the conservative Liberal party, conceded defeat and the loss of his own seat – echoing the fate […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het ‘n mylpaal-ooreenkoms aangekondig wat alle munisipaliteite in die provinsie verenig om hul bronne vir polisiëring saam aan te wend in die stryd teen misdaad. Metro-polisiebeamptes sal oor munisipale grense heen optree en geïntegreerde wetstoepassing bevorder. Lesufi het op die lekgotla van die ANC se Provinsiale Taakspan gesê dit […]