# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die regering se verbintenis tot infrastruktuurgedrewe ekonomiese herstel herbevestig tydens die 2025 Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad. Hy het meer as 200 befondsde projekte in die jongste Konstruksieboek aangekondig, asook planne om 31 openbare eiendomme vir belegging vry te stel, om 165-duisend werksgeleenthede […]
# NotInMyName International het sterk teenkanting uitgespreek teen voorgestelde wysigings aan Suid-Afrika se swart ekonomiese bemagtings-beleid en waarsku dat dit dekades van ekonomiese regstelling kan ondermyn. Die beweging is bekommerd oor berigte dat die veranderinge daarop gemik is om Starlink se marktoegang te vergemaklik ten koste van bemagtigingsdoelwitte. Die organisasie vra volle deursigtigheid, raadpleging met […]
# Die kinderregte-aktivis Siyabonga Nzimande sê kulturele praktyke moet nooit kinders se regte oorheers nie. Dit volg nadat ‘n verslag van die KwaZulu-Natalse LUR vir Gesondheid, Nomagugu Simelane, onthul het daar was tussen April verlede jaar en verlede maand sewe-duisend-627 tienerswangerskappe in eThekwini. Dit sluit 154 meisies van tussen tien- en 14-jaar-oud in. Nzimande waarsku […]
# Soccer: Liverpool chairperson Tom Werner says he is already working on improving the team for next season despite romping to the Premier League title. The Reds will parade the trophy through Liverpool today with tens of thousands expected to line the streets. Jeremie Frimpong is finalising his move to Anfield from Bayer Leverkusen as […]
# Die DA sê die wetgewer in Limpopo se plan om twee luukse voertuie, ‘n Mercedes-Benz GLC en ‘n GLC Coupé, ter waarde van 6.5-miljoen-rand vir die speaker se kantoor te koop, toon ‘n duidelike ontkenning van die werklikheid wat sukkelende inwoners ervaar. Die party voer aan talle mense in die provinsie sukkel met swak […]
# Tennis: Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris speel môre teen die Rus Andrey Rublev in die eerste ronde van die Franse Ope nadat hy vir die kleibaan-Grand Slam-toernooi gekwalifiseer het. Verskeie beserings het veroorsaak dat die 28-jarige se wêreldranglysposisie skerp gedaal het – van 31ste in September 2021 tot sy huidige 224ste. Harris het 2014 se Amerikaanse […]
# Krieket: Sestien spelers is ingesluit in die Protea Vroue se groep vir ‘n witbaltoer na die Wes-Indiese Eilande. Die span sal vanaf 11 Junie drie eendagwedstryde en drie T20s in Barbados speel. Laura Wolvaardt sal die groep aanvoer, wat die terugkeer van die ervare Marizanne Kapp insluit, asook die naatboulers Tumi Sekhukhune en Ayanda […]
# Rugby: Sacha Feinberg-Mngomezulu of the Stormers and the Bulls duo of Cameron Hanekom and Wilco Louw were rewarded for their consistent good form during the season by grabbing the three nominations for the South African United Rugby Championship Player of the Season Award. Voting closed on Friday with the coaching teams of the Springboks […]
# Die mynwerkersvakbond AMCU veroordeel Sibanye-Stillwater ten sterkste nadat 260 werkers ondergronds vasgekeer was in sy Kloof-myn in Gauteng. Die maatskappy het intussen bevestig alle mynwerkers is gered en geen beserings is aangemeld nie. AMCU se president, Joseph Mathunjwa, eis elke operasionele mynskag moet volgens wet ‘n ontsnappingsroete hê. Die vakbond vra dat Sibanye-Stillwater aanspreeklik […]