Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 4 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Omvattende operasionele plan is van stapel gestuur teen teen-immigrasie-onluste
# Die polisie het meer as 34-duisend onwettige immigrante sedert Januarie in hegtenis geneem
# En gholf: McIlroy mik na sy eerste oorwinning ooit by die PGA-toer se Gedenktoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………