Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 3 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Malawiese regering help sy burgers wat Suid-Afrika wil verlaat
# Die MK-party skors sy hoofsweep te midde van ‘n korrupsie-ondersoek
# En rugby: Glasgow verwag ‘n groot aanslag van die Bulle
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………