Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA sê Ramaphosa moet sy eie regskoste in die Phala Phala-saak betaal
# Die Trump-administrasie gaan nog 10-duisend Suid-Afrikaners in Amerika toelaat
# AfriForum bied hommeltuig-ondersteuning ná die moorde in die Kruger-wildtuin
# En rugby: Die Stormers se Projek 2029 vorder fluks met Kolbe se terugkeer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………