Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 22 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Thabo Mbeki sê Afrika-migrante moet nie skuld kry vir Suid-Afrika se probleme nie
# Die ontruiming van meer as 800 Ghanese uit Suid-Afrika is vertraag
# En rugby: Die Junior Bokke verniel Chili in die openingswedstryd van die Internasionale O.20-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………