Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Internasionale Monetêre Fonds sê Suid-Afrika se energie- en logistieke probleme wek kommer
# Cosatu veroordeel die geheimhouding rondom die KPMG- en VBS-bankskikking
# Drie vermeende bendelede is in KwaZulu-Natal doodgeskiet
# En, die Verenigde Nasies sê daar is geen plaasvervanger vir die Hulp- en Werke-agentskap se lewensreddende werk in Gaza nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………