Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party kondig drie lede aan om op die Parlement se ampsklagkomitee te dien
# Die Forum vir Privaat Praktisyns verwelkom die einde van die ongrondwetlike gesondheidsorgbeperkings
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê die konflik met Iran sal nie ‘n ewigdurende oorlog raak nie
# En rugby: Vier Suid-Afrikaners kom in aanmerking vir die Verenigde Rugbykampioenskap se drie van die jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………