Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 31 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê korrupsie en die misbruik van staatsmagte ondermyn staatsbestuur
# Die DA in Gauteng sê premier Lesufi gebruik werksgeleenthede as ‘n verkiesingsmeganisme
# En krieket, Durban’s Super Giants is onder die toptwee na hulle oorwinning oor die Pretoria Capitals
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………