Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê beleggers het vertroue in Suid-Afrika as aantreklike beleggersbestemming
# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie verwerp vals berigte oor ‘n lasbrief vir Nhlanhla Mkhwanazi se inhegtenisneming
# Taiwan se president sê sy land sal nie sy nasionale soewereiniteit en waardigheid prysgee nie
# En rugby: Die Bulle se afrigter sê daar is belangrike gebiede wat moet verbeter voor die VRK-kwarteindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………