Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa gee uitstel aan die Khampepe-kommissie om die werk te voltooi en ‘n finale verslag voor te lê
# Bykomende aanklagte word ingestel teen die korrupsie-beskuldigde polisie-sersant Fannie Nkosi
# Rubio sê China stem saam met Amerika oor die militarisering van die Seestraat van Hormoes
# En rugby: Baie is op die spel in die laaste groepronde van die Verenigde Rugbykampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………