Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê die ANC sal seker maak hy regeer nie weer in koalisies nie
# Die Mededingingskommissie verwys MultiChoice en Altech na sy tribunaal oor markverdeling
# Zelensky kondig ‘n skietstaking van twee dae aan vir Rusland se herdenking van die Tweede Wêreldoorlog
# En gholf: Die beseerde Pavan hoop om een of ander tyd terug te keer na sy fratsongeluk in Stellenbosch
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………