Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die geskiedkundige onreg van kolonialisme in Afrika moet met eerlikheid en integriteit teengestaan word
# Minister Tolashe sê die seksuele misbruik van kinders en tienerswangerskappe bly ’n nasionale verleentheid
# Donald Trump sê die Amerikaanse Vloot sal gestrande skepe deur die Seestraat van Hormoes lei
# En rugby: Die afrigter van die Junior Bokke loof groei en geloof vir hulle welslae in die Onder 20-Rugbykampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………