Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die IVP stel sy nasionale en provinsiale konferensies uit om op die plaaslike regeringsverkiesing te fokus
# ActionSA vra ‘n onafhanklike ondersoek na die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga se bewerings
# Die Verenigde Nasies se humanitêre hoof sê Amerika se besteding aan die oorlog met Iran kon meer as 87-miljoen mense se lewens spaar
# En rugby: ‘n Besering dwing ‘n verandering aan die Junior Bokke se groep vir die Onder 20-kampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………