Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê Malema se moontlike afwesigheid kan leierskap-onsekerheid in die EFF veroorsaak
# Die Oos-Kaapse regter-president gaan ‘n hersieningsaansoek bring teen die Regterlike Dienskommissie se bevinding van growwe wangedrag teen hom
# Trump sê Iran is baie na aan ‘n ooreenkoms om die Midde-Oosterse konflik te beëindig
# En tennis: Die Franse Ope se prysgeld verhoog vanjaar met 9,5-persent
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………