Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika se energie-oorgang word versterk deur ‘n nuwe klimaatlening van Duitsland
# Nog ‘n minister word betrek by die Chinese voertuigskenkingskandaal
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, beskuldig Iran van ekonomiese terrorisme
# En krieket: Tebogo Macheke word die eerste keer opgeroep vir die Protea-vrouespan vir die T20-reeks teen Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………