Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Malatsi sê die regering probeer om die Suid-Afrikaanse Poskantoor finansieel bestendig te maak
# Die MK-party doen regstappe teen Batohi se besluit om aanklagte teen Johan Booysen en Johannes van Tonder terug te trek
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance sê Iran sal dom wees om die skietstilstand te verbreek oor aanvalle in Libanon
# En motorsport: Formule Een se tegniese hoofde vergader oor moontlike aanpassings aan die nuwe regulasies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………