Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 29 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# RISE Mzansi beloof om nie voor intimidasie te buig nie
# Die EFF nader die hof oor tugstappe teen ses van sy parlementslede
# En, Kaapse Wynland-brandbestryders veg voort teen brande in die Breedevallei en Witzenberg
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………