Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê Suid-Afrika sal hom nie laat boelie oor met wie hy hom wêreldwyd assosieer nie
# ‘n Vermiste helikopter word opgespoor in die Krugerwildtuin en al vier mense aan boord is veilig
# Australië se mees bekroonde lewende soldaat word vasgetrek oor vermeende oorlogsmisdade in Afganistan
# En sokker: Kaizer Chiefs verbeter sy kans om te kwalifiseer vir die CAF-Konfederasiebekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………