Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê die beleggingskonferensie sal die gevolge van die land se hervormingsagenda vertoon
# BLSA sê die Nasionale Vervolgingsgesag moet behoorlike hulpbronne kry om sake te vervolg
# Die Withuis verdedig Trump se dreigement om Iran se kragaanlegte te teiken
# En rugby: Die Bok-afrigter sê die Nasieskampioenskapstoetse teen Engeland, Skotland en Wallis gaan uitdagend wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………