Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê dit skep onsekerheid in die sake-sektor as die polisie onder verdenking is
# Die nasionale polisiekommissaris sê hy sal saamwerk met die ondersoek na die Medicare 24-tender
# Die hoof van die Verenigde Nasies veroordeel die dood van ‘n vredebewaker in Libanon
# En rugby: Die Springbokvroue eindig vyfde in die sewestoernooi in Sao Paulo
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………