Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 30 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF verwerp beleid wat poog om die koste van elektrisiteit en water te verhoog
# FOSA vra dat minister McKenzie afgedank word oor bewerings deur ‘n gevangene
# En meer as 8 miljoen mense het aan die No Kings-betogings teen Trump deelgeneem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………