Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 26 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement se Polisiekomitee is bekommerd oor Masemola se dreigende aanklagte
# Die totale aantal likwidasies in Suid-Afrika daal met 3.6-persent in Februarie
# En ‘n vlieënier wat met brandbestryding help oorleef ‘n helikopterongeluk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………