Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ekonoom sê die Reserwebank sal waarskynlik rentekoerse handhaaf om prysbestendigheid te beskerm
# Minister Ramokgopa sê die doelwit is om ladingvermindering teen einde 2026 uit te skakel
# Iran sê nie-vyandige skepe mag deur die Straat van Hormoes vaar
# En krieket: Nieu-Seeland se vroue beklink die T20-reeks teen Suid-Afrika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………