Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 25 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Steenhuisen verwelkom die hofbeslissing oor die nasionale bek-en-klouseerstrategie
# Fikile Mbalula sê die ANC is gereed om die Oos-Kaapse verkiesingskonferensie in die hof te verdedig
# En rugby: Jean de Villiers sê die Springbokke kan nie Malcolm Marx vir die Wêreldbeker afstaan nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………