Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile sê Suid-Afrika bly neutraal wat die oorlog in die Midde-Ooste betref
# Die MK-party sê die SABC is gekaap en dit bedreig demokratiese aanspreeklikheid
# Die DA verwelkom die Hooggeregshof-uitspraak in die Vrystaatse asbesdak-korrupsiesaak
# En tennis: Carlos Alcaraz word in die Miami Ope se derde ronde uitgeskakel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………