Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola vra alle partye in die Iran-konflik om vyandighede te staak
# MISA waarsku stygende brandstofpryse en Eskom-tariewe kan inflasie opstoot
# AfriForum vra die ministerie van Vervoer om ʼn lisensieregulasie van 8 jaar in te stel
# En krieket: Nieu-Seeland-vroue klop die Protea-vroue om voor te loop in T20-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………