Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Departement van Petroleum Hulpbronne waarsku plaaslike brandstofpryse gaan styg te midde van konflik in die Midde-Ooste
# Vusimuzi Matlala vra om apart van sy medebeskuldigdes verhoor te word
# Die voormalige Suid-Afrikaanse diplomaat en senior VN-amptenaar, Nicholas Haysom, sterf
# En Sokker: Beheerliggaam-president ondersteun die appèlraad se uitspraak oor die Afrikabeker-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………