Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ekonoom bepleit ekonomiese voorbereiding te midde van die styging in oliepryse
# Eskom sê toekomstige tariefverhogings-versoeke aan NERSA sal billik bly
# Afganistan beskuldig Pakistan dat hy ’n hospitaal aanval en meer as 400 sterftes veroorsaak
# En krieket: Die Protea-vroue verslaan Nieu-Seeland in die tweede T20 en maak die reeks gelykop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………