Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa versoek die spoedige afhandeling van die aansoek om regter Khampepe se onttrekking
# Die Wes-Kaapse kabinet sê die Weermag-ontplooiing sal ‘n geïntegreerde operasie vereis
# Trump eis lande moet Amerika help om die Seestraat van Hormuz te heropen
# En motorsport: Die Katarse MotoGP word geherskeduleer weens die konflik in die Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………