Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Paul Mashatile sê die bekendstelling van Lenacapavir is ‘n keerpunt
# Keir Starmer sê hy het ‘n fout gemaak met die aanstelling van Peter Mandelson
# En atletiek: Armand Duplantis verbeter die wêreldrekord vir paalspring vir die 15de keer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………