Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa moet vandag parlementêre vrae beantwoord oor die Madlanga-kommissie, die waterkrisis en misdaad
# MISA vra voortgesette monitering van sanitêre produkte
# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad keur ‘n voorstel goed wat Iran se aanvalle op sy buurlande in die Golf veroordeel
# En rugby: Oscar Jegou van Frankryk word vir vier wedstryde geskors na die oogkrap-voorval teen Skotland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………